
Watch out for episodes of the Babbelbende at your favorite ATKV resort.
Boland Gholftoer
Breek weg en kom slaan af in die hartjie van die Bolandse berge!
ATKV-Goudini Spa bied 'n onvergeetlike 5-dag-gholftoer aan, wat sal plaasvind op vier van die beste gholfbane in die Boland. Koste beloop slegs R4 900 p.p.
Boland Gholftoer: 3-8 Mei 2020
Wat is ingesluit?
Deelverblyf vir 5 nagte.
Aandetes word deur die oord voorsien.
Verwelkomings- en prysoorhandigingsfunksie.
Gholfspel by 4 bane met halfweg-ete en gholfkarretjies.
AKKOMMODASIE
Opsies is as volg: